Die tieners hou braaivleis
Die blog van die Dubai bedieningspunt is weer op en aan die gang. Ons sal poog om baie gereeld terugvoer en inligting te gee oor wat by ons gebeur..... Verlede week het die tieners van Dubai 'n bietjie op die strand gaan kuier. Saam met Denis, hulle leier was daar so 12 tieners teenwoordig. Daar is geswem, tougetrek en lekker saamgekuier. Die jongmense ... en oom lyk dit vir my het dit baie geniet.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
4 comments:
Hi julle ouens!
Dit lyk na vet pret! Dis 'n voorreg om gesonde pret en plesier saam met medegelowiges te he. Ons het onlangs ons gemeentekamp gehad en dit was 'n fees.
Ons mis julle en hoop om van julle te hoor!
Liefdegroete,
Hannes en Blommie
hahahaha! Poes onder die hane met die piele! Ek hoop ten minste een van julle het daai snormossel ontskulp!
Aan die versteurde persoon wat die ongevraagde boodskap hier geskryf het sonder om sy naam te noem: Stuur asseblief vir my jou naam dat ek vir jou by die naam kan bid. Op hierdie stadium bid ek net vir 'die persoon wat in die kloue van die satan is'. Kontak my as jy gered wil word en hemel toe wil gaan. Ek is gered en oppad hemel toe. Ek weet hoe.
Ek het al met die satan te doen gekry, in persoon. Ek het hom verjaag in die Naam van Jesus Christus. hy is 'n lafaard net soos jy.
Hi Hannes,
Love die site - indien moontlik sal dit meskien n goeie idee wees om die anonymous comment bo af te haal, dis so positiewe site en as mens dit lees maak dit mens sommer hartseer. Ek hoop jy kry dit reg om van die comment ontslae te raak.
Sterkte!
Post a Comment